Aaskliniek Handboek
ID: com.magzter.aaskliniekhandboek
-
Versión:
7.7.5
-
Actualización sobre:
2020-09-05
Descargar APK ahora
Instalación segura de garantía, sin anuncios adicionales ni malware
La descripcion de Aaskliniek Handboek
Sedert die eerste uitgawe van Die Oewerhengelaar tydskrif in April 2003 is getrou gehou by sy leuse van: “Die tydskrif vir wenke, advies en vir ons!” en is gehalte tegniese kundigheid oor varswater hengel met elke uitgawe aan lesers gebied. Met die verskyning van Johan Marx se eerste “Aaskliniek” rubriek het ‘n bykomende leuse ontstaan, naamlik: “Ons vertel jou alles!” Hierdie handboek leen inderdaad verdere gestalte aan diè leuse, en dat elke leser daarvan daarby sal baat vind. Geen “klein geheimpie” word weggesteek nie – elke detail van aas maak word noukeurig voorgesit, van die “ou” resepte tot die mees moderne, en al die wenke en advies sal die kanse op beter vangstes van varswatervis verbeter. Soos die ou gesegde dit stel, “as jy sukkel, lees die instruksies!” – die “Aaskliniek Handboek 3” maak dit vir iedereen baie maklik! - Eugene Kruger, Redakteur.
Mostrar más
-
Requisitos:
Android 4.1+
Aaskliniek Handboek 7.7.5 APK por Android 4.1+
Versión | 7.7.5 por Android 4.1+ |
Actualización sobre | 2020-09-05 |
Instala | 100++ |
Tamaño del archivo | 12.260.643 bytes |
Permisos | ver permisos |
Qué hay de nuevo |
Historial de versiones:
- 1. LATEST. Aaskliniek Handboek 7.7.5 APK (2020-09-05, 12 MB)
- 2. Aaskliniek Handboek 7.7 APK (2020-05-31, 12 MB)
- 3. Aaskliniek Handboek 7.6 APK (2019-10-31, 12 MB)
- 4. Aaskliniek Handboek 7.5.5 APK (2019-10-01, 12 MB)
- 5. Aaskliniek Handboek 7.2.2 APK (2018-10-22, 9 MB)
Mostrar más
Similar a "Aaskliniek Handboek"
Pulse APK
Mostrar más