Cover Image of Скачать A+ Graad 5  APK

3.5/5 - 13 голосов

ID: air.com.besigebreintjies.aplus.gr5

  • Автор:

  • Версия:

    Varies with device

  • Обновить:

Скачать APK сейчас

Описание A+ Graad 5


NEEM KENNIS: Hierdie is nie 'n gratis app nie. Die app is eksklusief beskikbaar slegs vir lidmate van Besige Breintjies. Indien u reeds 'n lid van Besige Breitjies is, kan u voortgaan om die app af te laai. Indien u meer wil uitvind oor die fantastiese voordele om 'n lid van Besige Breintjies te word, kontak ons gerus by 010 141 4379 of besoek ons webwerf www.besigebreintjies.co.za

A+ Graad 5 bevat talle oefeninge in die 5 sleutel leerareas. Hierdie beproefde vaardighede is vir u kind noodsaaklik om homself/haarself toe te rus met die fundamentele kennis vir die primêre opvoedingsfase. Die vaardigheidsontwikkeling sluit in; wiskunde (17 sub-afdelings), lees, spelling, logiese beredenering, geheue, konsentrasie en basiese rekenaarvaardighede.
Показать больше

A+ Graad 5 Varies with device APK для Android Varies with device+

Версия Varies with device для Android Varies with device+
Обновить 2021-04-09
Устанавливает 1.000++
Размер файла 76.078.349 bytes
Разрешения просматривать разрешения
Какие новости Combined Afrikaans & English version in one app

История версий:

Показать больше
Хит APK
Показать больше